5:33
F
FarmspaceHoe kan jy die gras/veld se proteïen waarde vir jou beeste behou? Roland vertel oor Saamstaan Voere.
Hoe kan jy tydens die winter die gras/veld se proteïen waarde vir jou beeste behou? Roland King vertel ons meer oor Saamstaan Voere se winterlêk. www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
saamstaanvoereanimalnutritionvsagrifarmspaceonspraatboer











