4:29
FarmspaceHoe kan jy jou trekker se kajuit skoon kry van al die stof en grond? Liqui Moly het die oplossing.
Dit is planttyd en jy kry nie al die grond/stof uit jou trekker se kajuit nie... Hoe maak jy nou? Shaldon Botes van Liqui Moly wys vir Japie Breedt en ons hoe hulle Tornado Gun werk. Kry nou vir jou een teen 10% afslag wanneer jy die FARMSPACE10 koepon kode gebruik: https://shop.liqui-moly.co.za/product/hamper-2/ Bepalings en voorwaardes geld - terwyl voorraad hou #LiquiMolySA #TornadoGun #FarmSpace #OnsPraatBoer
liquimolysatornadogunfarmspaceonspraatboer











