11:01
FarmspaceHoe kan jy jou wingerde en boorde meer doeltreffend bestuur?
Hoe kan jy jou wingerde en boorde meer doeltreffend bestuur? By die FarmSpace Pro-Tour in Paarl wys Bertus Scheepers van JBH Agri die krag van die TAFE 6515 trekker, terwyl Neels Thiart van IKAPA meer vertel oor die Vicar Compact 1500 spuit. https://ikapatrading.co.za/index.php #IKAPA #JBHAgri #TAFE6515 #VicarCompact1500 #ProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
ikapajbhagritafe6515vicarcompact1500protourpaarlfarmspaceonspraatboer











