10:26
Hoe kan jy presies bepaal hoeveel pitte jy op die grond agterlos? Bushel Plus het die antwoord.
Hoe kan jy presies bepaal hoeveel pitte jy op die grond agterlos? Victor Podkholyuzin van Bushel Plus vertel ons meer by Agritechnica 2025. Hulle het ook konkawe wat jou vermorsing verminder so maak seker jy kry die meeste pitte in jou tank! www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #BushelPlus #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
zanatitradingbushelplusagritechnica2025farmspaceonspraatboer











