4:28
F
FarmspaceHoe kan jy water behou deur die krake in jou dam te seel? Kyk na DAMIT Dam Sealer.
Hoe kan jy water behou deur die krake in jou dam te seel? Andre Fourie van DAMIT Dam Sealer demonstreer vir ons. Dit is 'n gevorderde, nie-giftige polimeerpoeier wat gebruik kan word om lekkende damme te verseël. www.aquaplastech.co.za/damit Lees meer hier: https://farmspace.co.za/articles/damit-dam-sealer-n-volledige-gids-vir-boere-en-dam-eienaars/ #Damit #DamSealer #FSProTourPaarl2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
damitdamsealerfsprotourpaarl2026farmspaceonspraatboer











