20:45
F
FarmspaceHoe kies jy die regte nozzle vir jou toepassing? Jack van Syngenta verduidelik
Wonder jy of jy die regte nozzles op jou spuit het? Hoe kies jy die regte nozzle vir jou toepassing? Jack Pickering van Syngenta wys die verkillende nozzles en hoe elkeen werk. www.syngenta.co.za #Syngenta #Nozzles #FarmSpace #OnsPraatBoer











