12:22
F
FarmspaceHoe kry jy 'n premie op die olie wat jy produseer? Darius van Sensako vertel meer.
Vir jare lank was daar net 2 goed wat saak gemaak het - wat is die opbrengs en wat is die prys? Sensako het dit nou reggekry om ook olie in die pakkie te gooi. So hoe kry jy 'n premie op die olie wat jy produseer? Darius Zeelie vertel meer. Dieselfde werk, meer geld! www.syngenta.co.za #Sensako #SyngentaSeeds #FarmSpace #OnsPraatBoer
sensakosyngentaseedsfarmspaceonspraatboer











