10:11
F
FarmspaceHoe kyk die premier na die grootste landbou ekspo in Limpopo - Die AgriHX Ekspo?
Hoe kyk die premier na die grootste landbou ekspo in Limpopo - Die AgriHX Ekspo? Ons hoor wat sy dink belangrik is as dit kom by die landbou bedryf in Limpopo en wat gedoen kan word om die boere beter by te staan in die area. Kaartjies beskikbaar by www.quicket.co.za/events/352356-agrihx-expo/#/ #AgriHX #TheRanchResort #AgriLimpopo #FarmSpace #OnsPraatBoer
agrihxtheranchresortagrilimpopofarmspaceonspraatboer











