20:58
FarmspaceHoe lyk dit waar die Badger planter geloop het?
Hoe lyk dit waar die Badger geplant het veral na al die reën? Jaco verduidelik hoekom hy hierdie implement gekoop het en wys hoe dit hierdie jaar gevaar het. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Planter #MaizePlanting #FarmSpace #OnsPraatBoer











