8:55
FarmspaceHoe rek jy jou toerusting so ver as moontlik? Marco vertel hoe hy dit met Liqui Moly gedoen het.
Hoe rek jy jou toerusting so ver as moontlik? Marco van de Venter verduidelik hoe Liqui Moly se produkte help om hul trekkers betroubaar en doeltreffend aan die gang te hou. Deur die regte smeermiddels en bymiddels te gebruik, verleng hulle nie net die lewensduur van hul masjinerie nie, maar verbeter ook werkverrigting. www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #Lubricant #Additive #FarmSpace #OnsPraatBoer
liquimolysalubricantadditivefarmspaceonspraatboer











