11:13
F
FarmspaceHoe weet jy watter sonneblom kultivar die regte een is vir jou? Charles van Sensako vertel meer.
Hoe weet jy watter sonneblom kultivar die regte een is vir jou? Charles Basson van Sensako vertel ons meer oor die nuwe kultivar, die suksesse wat hulle al gehad het en hoe jy die beste premie op olie by hulle kry. www.syngenta.co.za #Sensako #Syngenta #SonneblomKultivar #FarmSpace #OnsPraatBoer
sensakosyngentasonneblomkultivarfarmspaceonspraatboer











