1:17
F
FarmspaceHoekom Chrissiesmeer Studiegroep Boeredag?
Hoekom Chrissiesmeer Studiegroep Boeredag? Kom kyk die 4de Maart en luister gerus na die hooggekendes wat vir jou bietjie meer kan vertel oor boerdery. 📞 Navrae: Gerrie Schoeman – 084 600 0695 Moenie dit misloop nie – sien jou daar! #ChrissiesmeerStudiegroep #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
chrissiesmeerstudiegroepboeredagfarmspaceonspraatboer











