12:26
FarmspaceHoekom gebruik Louis Coetzee, van Mushlendow Voerkraal, Jones Masjiene?
Hoekom gebruik Louis Coetzee, van Mushlendow Voerkraal, Jones Masjiene? Ons is net buite Koster en Louis vertel ons meer oor die hartjie van hulle voerkraal - Jones Masjiene se hammermeul, pre-mix pilmasjien en voermenger. www.jonesmasjiene.co.za Gaan loer ook na Jones Masjiene se virtuele fabriekstoer: https://bit.ly/3tX1bbt #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
jonesmasjienefarmspaceonspraatboer











