6:04
F
FarmspaceHoekom het GJ du Plessis die Ile de France ras gekies?
Ons praat met GJ du Plessis van Wilgerstroom Boerdery oor hoekom hy die Ile De France gekies het, en hoekom die aanpasbaarheid, vrugbaarheid en groeivermoë van die ras vir hom uitstaan. #iledefrance #vrugbaareid #aanpasbaarheid #groei #farmspace #onspraatboer
iledefrancevrugbaareidaanpasbaarheidgroeifarmspaceonspraatboer











