2:38
F
FarmspaceHoekom het Regina Harmse besluit op hierdie ooi by die Oostelike Ile de France Klub veiling?
Hoekom het Regina Harmse besluit op hierdie Ile de France ooi by die Oostelike Ile de France Klub veiling? Regina vertel ons meer oor wat haar oog getrek het van dié indrukwekkende ooi en wat haar plan is met die ooi vorentoe! https://iledefrance.co.za #IleDeFrance #OostelikeIleDeFranceKlubVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefranceoostelikeiledefranceklubveilingfarmspaceonspraatboer











