11:54
Hoekom is die EA Vision drone dalk net dié een vir jou? James vertel meer.
Hoekom is die EA Vision drone dalk net dié een vir jou? James Cho vertel ons meer oor wie hulle is, wat jy in hierdie drone kry en hoe hulle aan die ontwikkeling gewerk het. Maak seker jy kontak PACSys vir meer inligting. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
pacsyseavisiondroneagritechnica2025farmspaceonspraatboer











