3:01
F
FarmspaceHoekom is die skoonheid van ons strande so belangrik?
Hoekom is die skoonheid van ons strande so belangrik? Daniella van CNH Italië, in samewerking met CASE Construction SA, deel die doel agter die “Beach Care Project 2025” die inspirasie agter dié dag, en hoekom die netheid van ons land se strande ’n verskil maak — nie net vir vandag nie, maar vir die toekoms Om meer inligting te kry van CASE Construction besoek graag www.casece.com #CASEConstructionSA #CNHItaly #BeachCareProject #OnsPraatBoer #FarmSpace
caseconstructionsacnhitalybeachcareprojectonspraatboerfarmspace











