0:57
F
FarmspaceHoekom kan jy nie Nampo Alfa hierdie jaar mis nie?
Hoekom kan jy nie Nampo Alfa hierdie jaar mis nie? Daar is so baie om te ervaar! Kom koop die karavaan wat jy soek, luister na gesprekke oor veeboerdery en toets jou mik-vernuf op die skietbaan. Hierdie gaan 'n lekker een wees! www.nampoalfa.co.za #NampoAlfa2025 #Lewendehawe #Buitelig #Jag #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
nampoalfa2025lewendehawebuiteligjagekspofarmspaceonspraatboer











