0:35
F
FarmspaceHoekom moet jy Amersfoort Demodag, 13 Augustus 2025, te Plaas Springfontein bywoon?
Amersfoort Demodag, 13 Augustus 2025, te Plaas Springfontein - jy wil nie uitmis op hierdie een nie! Die hekke maak 09:00 oop, daar gaan verskeie demonstrasies en uitstallers wees asook vermaak deur Ivan van der Merwe. www.amersfoortboeredag.co.za #AmersfoortDemodag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
amersfoortdemodag2025farmspaceonspraatboer











