4:49
FarmspaceHoekom moet jy by die laaste Ile de France veiling van die jaar wees?
Hoekom moet jy by die laaste Ile de France veiling van die jaar wees? Stefan Conradie vertel ons meer oor wat om alles te verwag by die Elite SA Ile de France se Nasionale Veiling wat Saterdag, 13 September by die Afridome in Parys, plaasvind! Maak seker jy mis ook nie die keurdersimposium en inligtingsdag op Vrydag 12 September nie, waar jy meer kan leer oor hoekom die Ile de France so ’n besonderse ras is om mee te boer! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #EliteSANasionaleVeiling2025 #Afridome #Parys #BKB #Molatek #SwiftVee #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefranceelitesanasionaleveiling2025afridomeparysbkbmolatekswiftveefarmspaceonspraatboer











