1:59
F
FarmspaceHoekom moet jy by die Oostelike Ile De France Klub se veiling gaan draai more 21 Junie?
Hoekom moet jy by die Oostelike Ile De France Klub se veiling gaan draai more 21 Junie? Met fantastiese genetika en top ramme en ooie, moet jy nie uitmis op die geleentheid om jou hande op n uitstekende vleisras te sit nie. https://iledefrance.co.za #IleDeFrance #OostelikeIleDeFranceKlubVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefranceoostelikeiledefranceklubveilingfarmspaceonspraatboer











