2:51
F
FarmspaceHoekom moet jy die Dexter-ras oorweeg? Cilliers vertel meer by die Amalia Verseskou.
Hoekom moet jy die Dexter-ras oorweeg? Cilliers Snyman, die reserwe kampioen van die individuele klas by die Amalia Verseskou 2025 veiling, vertel ons meer hoekom hy hierdie ras gekies het en wat hulle so spesiaal maak. https://www.facebook.com/groups/510858562402912 #AmaliaVerseskou2025 #AmaliaBoereVereeniging #Dexter #FarmSpace #OnsPraatBoer
amaliaverseskou2025amaliaboerevereenigingdexterfarmspaceonspraatboer











