1:16
FarmspaceHoekom moet jy die Fimaks RB170-baler oorweeg? JBH Agri gaan jou wys by die Baler Challenge 2026.
Hoekom moet jy die Fimaks RB170-baler oorweeg? JBH Agri kom wys vir jou hierdie masjien 28 Januarie by die FarmSpace Baler Challenge 2026! Dit is gemaak vir doeltreffende, deurlopende en professionele baalwerk. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
fsbalerchallenge2026jbhagrifimaksrb170variablechamberfarmspaceonspraatboer











