7:46
F
FarmspaceHoekom moet jy in die Hardi Navigator 4000 belê? Of kyk na die Sulky kunsmis-strooier.
Andre gesels met Abrie van Hardi, hy het by NW Trekkeronderdele se boeredag gesels oor die Hardi Navigator 4000 en hoekom jy in die sleepspuit moet bele? Hy vertel ook vir Andre wat die voordele is van die Sulky kunsmis-strooier. #NWtrekkeronderdele #Farmspace #OnsPraatBoer #Hardi #sulky











