6:47
F
FarmspaceHoekom moet jy in 'n Ile de France belê?
Kan jy in 'n Ile de France belê? Willie Oosthuizen vertel hoekom hy op die ras besluit het, hoe behandel die ras sy boerdery en waar staan die mark. iledefrance.co.za #Iledefrance #HoekomIleDeFrance #IleDeFranceMark #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefrancehoekomiledefranceiledefrancemarkfarmspaceonspraatboer











