25:42
F
FarmspaceHoekom moet jy jou opinie moet lewer oor die nuwe voorgestelde regulasies wat voorgele is.
Ons praat met Dries van Coller van Professional Hunters Association of South Africa oor die nuwe voorgestelde regulasies wat deur die minister voorgele is, en hoekom dit belangrik is vir jou om jou opinie te lewer. Stuur jou opinie teen die regulasies na policyposition(at)dffe.gov.za Link na die bespreking saam met Richard York van WRSA oor die taak mag wat leeus in privaat besig teiken- https://youtu.be/abGxlrnByB4?si=ywRLGifcV71UU6N8 #Phasa #NuweRegulasies #LewerJouOpinie #FarmSpace #OnsPraatBoer
phasanuweregulasieslewerjouopiniefarmspaceonspraatboer











