7:54
F
FarmspaceHoekom n wolfees hou by Middelburg in die Kaap? En wat kan ons verwag?
Ons gesels met Marlize en Nelmi oor die geskiedenis van Middelburg en hoekom hulle besluit het om n wolfees hier aan te bied. As jy wil sokkie saam Riaan Benade, meer leer oor die dorpie en waar jou gunsteling trui vandaan kom moet jy n draai maak by www.karoowinterwoolfestival.com. #WoolFestival #middelburg #Festival #RiaanBenade #farmspace











