3:54
FarmspaceHorsch Fabriekstoer 2023 - Netheid, presisie en perfeksionisme
Ons is in Ronneburg in Duitsland by die Horsch fabriek. Charl gee ons 'n bietjie agtergrond oor die fabriek se geskiedenis en sy indrukke oor die manier hoe die implemente gemaak word. www.terratill.co.za #TerraTillImplements #Horsch #FarmSpace #OnsPraatBoer











