4:35
F
FarmspaceHotspot se Stompie Olivier gesels oor hoe belangrik die vroulike diere vir hom as stoet teler is.
Hotspot se Stompie Olivier gesels oor hoe belangrik die vroulike diere vir hom as stoet teler is. Ons gesels ook oor sy veiling, Zinzan se rol in sy kudde. Hoe lyk 'n Hotspot Boran medium-raam bees. #HotSpot #FarmSpace











