8:43
F
FarmspaceHurwitz Farming koop 'n unieke bul vir R880 000 by die Mambushi Boran veiling 2020
Hurwitz Farming koop unieke bul vir R880 000 by die Mambushi Boran veiling. Simeon en Jarren Hurwitz het weereens gewys as dit kom by genetika weet hulle wat is belangrik. Hurwitz Farming buys unique bull for R880 000 at the Mambushi Boran Auction. Simeon and Jarren Hurwitz have once again shown when it comes to genetics they know what is important. Baie geluk MXM Mambushi Dieprooi met 'n baie suksevolle veiling. #Total_Agri #FarmSpace #KingPriceAgri











