5:59
FarmspaceIDP Agri - Jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help...
Innes du Preez van IDP Agri is jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help, watter dienste hulle lewer en hoekom hy jou lewe makliker gaan maak. Kontak Innes vir meer inligting by 072 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer











