0:54
F
FarmspaceIle de France se Nasionale veiling, gratis keurdersimposium en inligtingsdag - 12 en 13 September.
Ile de France bied vir die heel eerste keer 'n Nasionale veiling by die Afridome in Parys, en 'n gratis keurdersimposium en inligtingsdag aan! Ons sien uit om al ons telers en belangstellendes by hierdie saamtrek te sien die 12de en 13de September. Kom ervaar die room van die ras wat onder die hammer gaan kom by Afridome Parys! Kom luister na interessante paneelbesprekings en kom leer meer oor ons rasstandaarde en wat die Ile de France so spesiaal maak. www.iledefrance.co.za #IledeFrance #EliteSA #NasionaleVeiling #KeurdersimposiumEnInligtingsdag #Afridome #Parys #BKB #SwiftVee #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefranceelitesanasionaleveilingkeurdersimposiumeninligtingsdagafridomeparysbkbswiftveefarmspaceonspraatboer











