3:35
F
FarmspaceIs jy by Kragdag 2025? Dan móét jy en jou kinders die opvoedkundige tent besoek!
Is jy by Kragdag 2025? Dan móét jy en jou kinders die opvoedkundige tent besoek! Soné vertel ons meer oor hoekom Kragdag hierdie belangrike deel by die geleentheid gevoeg het en hoekom dit van groot waarde is vir die toekoms van ons jonger geslag. www.kragdag.co.za #Kragdag2025 #OpvoedkundigeTent #OpvoedingMaakSaak #FarmSpace #OnsPraatBoer
kragdag2025opvoedkundigetentopvoedingmaaksaakfarmspaceonspraatboer











