8:54
FarmspaceIs jy moeg vir jou kunsmiswa wat roes? Badger Ag het nou 'n "stainless steel" opsie net vir jou!
Is jy moeg vir jou kunsmiswa wat roes? Badger Agriculture het vir jou 'n "stainless steel" opsie na die tafel toe gebring! Wouter Clarke vertel ons meer hoekom dit hierdie jaar die beste manier om jou planter vol te maak. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Kunsmiswa #StainlessSteel #FarmSpace #OnsPraatBoer
badgeragkunsmiswastainlesssteelfarmspaceonspraatboer











