14:37
FarmspaceIs jy 'n boer wat sukkel om die regte parte op die regte tyd in die hande te kry?
Is jy 'n boer wat sukkel om die regte parte op die regte tyd in die hande te kry? Willie Human van Rovic vertel ons meer oor hulle nuwe gebruikersvriendelike onderdele webblad. Bestel die regte parte vir jou masjinerie sonder om jou plaas te verlaat! Vir meer inligting, besoek hulle webblad op: https://www.rovic.com/ #Rovic #RovicWebblad #RovicParte #FarmSpace #OnsPraatBoer
rovicrovicwebbladrovicpartefarmspaceonspraatboer











