7:22
F
FarmspaceIs jy 'n skaap- of bokboer wat graag meer blootstelling vir jou boerdery wil hê?
Is jy 'n skaap- of bokboer wat graag meer blootstelling vir jou boerdery wil hê? Anton Nel deel sy ervaring oor hoe Lamb Champs sy boerdery se sigbaarheid en sukses verbeter het die afgelope tyd. Maak ook seker jy loop nie die Lamb Champs TV reeks mis op Kyk Net nie, elke Sondag aand om 20:00 op DSTV. Vir meer inligting, besoek: https://lambchamps.co.za/tv-show/ #LambChamps #LambChampsKykNet #FarmSpace #OnsPraatBoer
lambchampslambchampskyknetfarmspaceonspraatboer











