10:30
FarmspaceIs jy opsoek na die dikste super19 ripper op die mark?
Is jy opsoek na die dikste super19 ripper op die mark? Riekert Barnardo van Rovic vertel ons meer van die uitstekende 27 tand ripper, asook al die konfigurasies in die super19's en die waarde wat dit vir jou boerdery kan toevoeg! www.rovic.com #Rovic #Super19Ripper #27Tand #FarmSpace #OnsPraatBoer
rovicsuper19ripper27tandfarmspaceonspraatboer











