0:45
FarmspaceIs jy opsoek na 'n "heavy duty" ronde baler? Kom kyk die KUHN FB 3130 by die 2026 Baler Challenge.
Is jy opsoek na 'n "heavy duty" ronde baler, bekend vir die vervaardiging van hoëdigtheid en konsekwent gevormde bale in veeleisende toestande? Kom kyk hoe die KUHN FB 3130 by die FarmSpace Baler Challenge 2026 op 28 Januarie presteer! www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #FB3130 #Bales #FarmSpace #OnsPraatBoer
fsbalerchallenge2026valtrackuhnfb3130balesfarmspaceonspraatboer











