3:23
F
FarmspaceIs jy reg vir die boeredag van die jaar? Perde, bier, trekkers en Jan Jan wat kom sing.
Is jy reg vir die boeredag van die jaar op die 7de Oktober? Perde, bier, trekkers en Jan Jan wat kom sing, ons gesels met Elouise van EV Equestrians oor die boeredag vol aksie wat hulle aanbied, kom geniet perde en trekker demonstrasies, 'n pretloop die oggend en vele meer. #EVEquestrian #Boeredag #Demonstrasies #Gesinsdag #FarmSpace #OnsPraatBoer











