1:31
F
FarmspaceIs jy reg vir die hoogtepunt van die jaar?
Is jy reg vir die hoogtepunt van die jaar? Die Elite SA Nasionale Ile de France Veiling vind hierdie Saterdag, 13 September, plaas by die Afridome in Parys, met van die land se top lotte wat onder die hamer kom! Moet ook nie die Keurdersimposium en Inligtingsdag op Vrydag, 12 September, misloop nie – ’n waardevolle geleentheid vir elke teler en skaapliefhebber. www.iledefrance.co.za #EliteSA #IleDeFrance #NasionaleVeiling2025 #KeurdersimposiumEnInligtingsdag #LaasteVeilingVanDieJaar #Afridome #Parys #TopGenetika #FarmSpace #OnsPraatBoer
elitesailedefrancenasionaleveiling2025keurdersimposiumeninligtingsdaglaasteveilingvandiejaarafridomeparystopgenetikafarmspaceonspraatboer











