10:34
F
FarmspaceJano gesels met Dreyer van Niekerk en Jurie Swart oor die nuwe Väderstad carrier
Sukkel jy met koringstoppel? Die Väderstad Carrier is dalk net jou oplossing. Dreyer het eers die kleintjie gekoop, maar hom nou vir dié meneer geruil. Hoekom? Sy "party piece", hoe hy opvou! #Väderstad #Carrier #Vitamech #FarmSpace











