13:39
FarmspaceJano gesels oor die splinter nuwe Massey Ferguson 3300 trekker.
Kyk hierdie splinter nuwe Massey Ferguson 3300 trekker! Jano wys ons meer in diepte hoe dié trekker aanmekaar gesit is en waarna jy moet kyk wanneer jy so trekker aanskaf. #MasseyFerguson #3300 #Tractors #AGCO #FarmSpaceGarage











