2:50
FarmspaceJeannie Angus du Plessis, gesels Boran Nasionals, Boran as ras en meer
Jeannie Angus du Plessis 'n onafhanklike konsultant wat al diep spore getrap in die Boran Genootskap gesels met Tinus Havinga oor die veiling, die ras en wat sy deesdae al doen. #FarmSpace #BoranNasionals2021 #KingPriceInsurance #Nutrifeeds #CMHFord











