4:10
F
FarmspaceJess walker van Dante Deo gesels met Tinus by die 2022 Limousin Nasionale Kampioenskappe.
Jess walker van Dante Deo gesels met Tinus by die 2022 Limousin Nasionale Kampioenskappe 2022. Hy het prag vroulike diere en sy bulle staan vir niks terug nie. #DanteDeoLimousin #LimousinSA #BloemShow #FarmSpace











