7:49
F
FarmspaceJoerné vertel meer van die gehalte vroulike diere by die Mpumalanga Gauteng Beefmaster Klub veiling.
Joerné Buys van Deltoides Beefmasters vertel ons van die hoë gehalte vroulike diere wat op aanbieding gaan wees by die Mpumalanga - Gauteng Beefmaster Club se 2de Produksie Veiling en hoekom jy dit nie moet misloop nie. Onthou jy kan aanlyn bie met MEERKAT Online Auctions: www.meerkatonline.co.za Plek: The Bull Ring, Davel Datum: 11 September 2024 #MpumalangaGautengBeefmasters #klubveiling Beefmaster SA #FarmSpace #OnsPraatBoer
mpumalangagautengbeefmastersklubveilingfarmspaceonspraatboer











