5:45
F
FarmspaceJohan Dannhauser van Considerata SA gesels oor sy vroulike diere op aanbieding en die Droughtmaster.
Johan Dannhauser van Considerata SA gesels oor sy vroulike diere wat hy op 7 April in Parys, by Afridome, gaan aanbied. Ons praat oor genetika en die belangrike rol van Indicus in die ras, die groei van die ras asook die kommersiële waarde van die Droughtmaster in die huidige voerkraalstelsel van Suid-Afrika. #JohanDannhauser #ConsiderataSA #Droughtmaster #FarmSpace











