8:07
F
FarmspaceJohan Erasmus gesels oor sy vroulike diere en die matriarge wat sy kudde opmaak
Johan Erasmus gesels oor sy vroulike diere en die matriarge waarop hy sy kudde gebou het. Ons gesels ook oor wat jy op die veiling kan verwag en die pad wat die Boran as genootskap in Suid-Afrika geloop het. #FarmSpace #jerasboran #Boran #BoranCattle











