6:37
F
FarmspaceJohan Henning het sopas die duurste bul op die Boran Nasionale Veiling 2022 verkoop.
Wat is Johan Henning, een van die senior keurders by die veiling, se gevoel oor die Boran Nasionale Veiling 2022 en sy algemene opinie van die ras? Johan het ook sopas een van die duurste bulle op die veiling verkoop. #BoranNationalAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











