6:56
F
FarmspaceJohna van Bosiu Borane gesels met Tinus oor die aanbieding van hulle vroulike diere - 16 September
Johna van Bosiu Borane gesels met Tinus oor aanbieding van hulle vroulike diere 16de September by die Oranje Gasteplaas net buite Fouriesburg. Ons gesels teelwaardes en een of twee koeie wat uitstaan. https://www.bosiuborane.co.za/veiling-lotte #BosiuBorane #FarmSpace











