25:42
F
FarmspaceJou opinie is belangrik! Daar is nuwe voorgestelde regulasies wat voorgelê is by PHASA.
Ons praat met Dries van Coller van PHASA oor die nuwe voorgestelde reels wat deur die minister voorgele is, en hoekom dit belangrik is vir jou om jou opinie te lewer. Stuur jou opinie na policyposition@dffe.gov.za Link na die bespreking saam met Richard York van WRSA oor die taakmag wat leeus in privaat besig teiken https://youtu.be/abGxlrnByB4?si=ywRLGifcV71UU6N8











